Skip to product information
1 of 1
Sold Out

Op Pad Na Moormansgat

Op Pad Na Moormansgat

Paperback

Regular price £17.67
Regular price Sale price £17.67

Join our rewards scheme and earn 54 reward points on this purchase!

Earn 54 points on this!

Sign in or Sign up!
View full details
  • Release Date: 24/10/2022
  • Barcode: 9780798183222
  • Genre: Fiction
  • Label: Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • Subgenre: Classic Fiction
Op Pad Na Moormansgat

Op Pad Na Moormansgat

Collapsible content

DESCRIPTION

Laat een aand in 1914 word die Boeregeneraal Koos de la Rey op pad na ’n beplande rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die berugte bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval.
Laat een aand in 1914 word die Boeregeneraal Koos de la Rey op pad na ’n beplande rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die berugte bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit? Op pad na Moormansgat is 'n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word, oor dekades heen en uit alle lae van die samelewing. Dis die storie en nalatenskap van Billy Foster se dogter, Helena, op soek na haar herkoms; dis die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns, op soek na die gewetenlose moordenaars wat ’n driejarige seuntjie se familie eensklaps uitgewis het, en die moontlikheid dat die aanvallige jong vrou Helena aandadig aan die moorde kon wees. Dis ’n roman van waarhede en verdigsel, oor dekades heen, ’n verloop van klein en groot geskiedenisse en die immer smagting na oomblikke van vrede en versoening. ’n Merkwaardige, hoogs leesbare geskiedkundige roman.

DELIVERY & RETURNS

UK Delivery:

  • Free delivery on all orders of £10 or more.
  • £1.49 delivery fee on orders below £10.
  • UK orders are shipped via Royal Mail 2nd Class.

International Delivery:

  • Flat rate delivery charges vary by country.

Dispatch and Delivery Times:

  • All orders are shipped from our warehouse in Northampton, UK within 48 hours of receipt during working hours.
  • UK mainland orders typically arrive within 3-5 working days via Royal Mail 2nd Class.
  • International estimated delivery times:
  • Europe & Channel Islands: 7 to 10 working days
  • USA: 7 to 15 working days
  • Rest of the World: 9 to 21 working days

View our full delivery infomation here.

  • OVER

    2 MILLION PRODUCTS

  • 60 MILLION CUSTOMERS

    ACROSS 190 COUNTRIES