Skip to content

Lotta se Lewe 13: Woef-waff!

Alice Pantermuller
Barcode 9780798183215
Paperback

Sold out
Original price £8.80 - Original price £8.80
Original price
£8.80
£8.80 - £8.80
Current price £8.80

Click here to join our rewards scheme and earn points on this purchase!

Availability:
Out of stock

Release Date: 20/09/2022

Genre: Children's Books
Label: Human & Rousseau (Pty) Ltd
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Lotta se klas gaan hierdie week na hulle ouers se werksplek toe om te kyk wat hulle beroep is. Pappa is een van die ouers. Net die gedagte dat hulle na sy skool toe gaan, gee haar ’n NAAR KOL op haar maag. Gelukkig gaan hulle darem van ander cool beroepe ook leer .
Lotta se klas gaan hierdie week na hulle ouers se werksplek toe om te kyk wat hulle beroep is. Pappa is een van die ouers. Net die gedagte dat hulle na sy skool toe gaan, gee haar ’n Naar Kol op haar maag. Gelukkig gaan hulle darem van ander cool beroepe ook leer. Leigh-Anne se ma werk by ’n hondesalon, en hulle gaan ook inloer by die DIERESKUILING waar mnr. Lategan vrywillige werk doen. Lotta en Chantelle se liefiehonde, Wollie en Stoffie, is daar en hulle gaan ook eendag daar werk.