Skip to content

Moederland

Madelein Rust
Barcode 9780798183192
Paperback

Sold out
Original price £15.74 - Original price £15.74
Original price
£15.74
£15.74 - £15.74
Current price £15.74

Click here to join our rewards scheme and earn points on this purchase!

Availability:
Out of stock

Release Date: 23/09/2022

Genre: Fiction
Sub-Genre: Crime Thrillers & Mystery
Label: Human & Rousseau (Pty) Ltd
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Moederland bied ’n fassinerende blik op Suid-Afrika in 2070. Robotte, klimaatvlugtelinge en drakoniese landswette wat gewone burgers na die buitewyke van van die ou oorloggesteisterde stede verdryf terwyl die elite in die slimstede floreer.
In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan ’n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder ’n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die MediBot oorhandig. Genadedood noem hulle dit. Want, sê die regering, daar is nie genoeg kos, water en blyplek vir almal nie. Moederland bied ’n fassinerende blik op die toekoms. ’n Puik nagevorsde, aksiebelaaide riller.