Vleis
Vleis
Paperback
Couldn't load pickup availability
Join our rewards scheme and earn 87 reward points on this purchase!
Earn 87 points on this!
Sign in or Sign up!- Release Date: 21/06/2021
- Barcode: 9780798179355
- Genre: Non-Fiction
- Sub-Genre: Food & Drink

Vleis
Couldn't load pickup availability
Collapsible content
DESCRIPTION
Suid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs 'n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie. Nie net is dit heerlik en vullend nie, dis ook propvol voedingstowwe wat goed is vir ons.
Suid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs 'n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie. Nie net is dit heerlik en vullend nie, dis ook propvol voedingstowwe wat goed is vir ons. Vleis: Die omvattende gids is 'n moderne ensiklopedie wat 'n ereplek verdien in die kombuis van almal wat graag vleis eet en gaarmaak. Afgesien van resepte vir smullekker vleisgeregte vir elke okkasie bevat dit hope inligting oor die beste manier om die verskillende snitte en soorte vleis te berei, hoe om vleis te vries of tot perfeksie te verouder, tesame met 'n hordes wenke om geur en sappigheid te verseker – alles sonder preserveer- en ander kunsmatige bymiddels. Die voedselwetenskaplike en gewilde kosskrywer Annelien Pienaar se passie vir goeie, volhoubare vleis word weerspieël op elke bladsy van hierdie boek. Vleis: Die omvattende gids is die enigste vleisboek wat jy ooit weer sal nodig kry. Dit bevat: Meer as 100 resepte wat die toets van die tyd deurstaan het – daar is beesvleis, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wildsvleis, en enigiets van maklike gesinsetes, tradisionele treffers en spoggerige onthaalkos tot kitsplanne met die oorskiet; Beskrywings van al die verskillende vleissnitte, hul gebruike en die beste metodes om dit gaar te maak; Nuttige inligting oor die voedingswaarde en veroudering van vleis, vleisterme en omskakelingstabelle; Ekstra resepte vir marinades, souse, soutmengsels, aftreksels en deeg wat vleis komplementeer.
DELIVERY & RETURNS
UK Delivery:
- Free delivery on all orders of £10 or more.
- £1.49 delivery fee on orders below £10.
- UK orders are shipped via Royal Mail 2nd Class.
International Delivery:
- Flat rate delivery charges vary by country.
Dispatch and Delivery Times:
- All orders are shipped from our warehouse in Northampton, UK within 48 hours of receipt during working hours.
- UK mainland orders typically arrive within 3-5 working days via Royal Mail 2nd Class.
- International estimated delivery times:
- Europe & Channel Islands: 7 to 10 working days
- USA: 7 to 15 working days
- Rest of the World: 9 to 21 working days
View our full delivery infomation here.
-
OVER
2 MILLION PRODUCTS
-
60 MILLION CUSTOMERS
ACROSS 190 COUNTRIES
You might also like
Loading recommendations...