{"product_id":"9781868902132-tesourus-van-afrikaans","title":"Tesourus van Afrikaans","description":"\u003cmeta content=\"text\/html; charset=utf-8\" http-equiv=\"Content-Type\"\u003e\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie Tesourus van Afrikaans gee met meer as 140 000 inskrywings 'n uitstekende beeld van die besondere ontwikkeling en die wyse waarop die taal aangepas en gegroei het die afgelope 20 jaar. Vir diegene wat in Afrikaans belangstel en die taal effektief wil gebruik, is dit 'n besondere instrument. Die duisende woorde is in 855 kategorieë gerangskik.\u003cbr\u003eDie Tesourus van Afrikaans gee met meer as 140 000 inskrywings 'n uitstekende beeld van die besondere ontwikkeling en die wyse waarop die taal aangepas en gegroei het die afgelope 20 jaar. Dit ontsluit sinonieme, byna sinonieme, teenoorgesteldes, oorkoepelende woorde en wys betekenisverhoudinge tussen woorde uit.  Vir diegene wat in Afrikaans belangstel en die taal effektief wil gebruik, is dit 'n besondere instrument. Die duisende woorde is in 855 kategorieë gerangskik.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Rarewaves","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40846633730145,"sku":"9781868902132","price":41.38,"currency_code":"GBP","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0092\/7504\/8033\/files\/orig_27173987.jpg?v=1721549340","url":"https:\/\/www.rarewaves.com\/products\/9781868902132-tesourus-van-afrikaans","provider":"Rarewaves.com","version":"1.0","type":"link"}