{"product_id":"9780798172493-huilboek-afrikaans","title":"Huilboek","description":"\u003cmeta content=\"text\/html; charset=utf-8\" http-equiv=\"Content-Type\"\u003e\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHuilboek is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is 'n verweefde teks wat afspeel tussen Nieu-Seeland en Ryk se kinderjare aan die Oosrand. Die roman is 'n kragtoer - dit is 'n voortsetting van Ignatius Brand en Witskrif,  maar ook 'n losstaande herinneringsroman wat uiteindelik se - hier is ek. En dis wie ek geword het .\u003cbr\u003eHuilboek? is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is 'n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960's aan die Oosrand. Wie was die kind op die stoep saam met sy ma en pa en ouma en boeties en Outa Toon? En wie was Outa Toon, van wie ons slegs die skouer en rug sien op 'n foto met pa en seuns? Die man wat vir Ryk gese het, \"Jy is mos die een met die hart.\"? Huilboek is 'n kragtoer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Rarewaves","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53529705120118,"sku":"9780798172493","price":16.61,"currency_code":"GBP","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0092\/7504\/8033\/files\/stand_30672340.jpg?v=1729105204","url":"https:\/\/www.rarewaves.com\/products\/9780798172493-huilboek-afrikaans","provider":"Rarewaves.com","version":"1.0","type":"link"}