{"product_id":"9780624088851-onsigbaarheid-is-ons-krag-afrikaans","title":"1 Recce: Volume 3","description":"\u003cmeta content=\"text\/html; charset=utf-8\" http-equiv=\"Content-Type\"\u003e\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOnsigbaarheid is Ons Krag\u003cbr\u003eDie Slag van Cuito Cuanavale is al lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid daar. Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self  'n oud-Recce, onthul meer oor die Recces se betrokkenheid.\u003cbr\u003eDie Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte. In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self  'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.  Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Rarewaves","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40955340161121,"sku":"9780624088851","price":15.75,"currency_code":"GBP","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0092\/7504\/8033\/files\/orig_27173833.jpg?v=1721549929","url":"https:\/\/www.rarewaves.com\/products\/9780624088851-onsigbaarheid-is-ons-krag-afrikaans","provider":"Rarewaves.com","version":"1.0","type":"link"}