{"product_id":"9780624086031-bos-afrikaans","title":"Bos","description":"\u003cmeta content=\"text\/html; charset=utf-8\" http-equiv=\"Content-Type\"\u003e\u003cp\u003e\u003cspan\u003en Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudo-operasies. Carlos Viyera, die veteraan met 'n duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protege. Hoekom, na jare, het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde Kalingono … nou moordend terug?\u003cbr\u003eBloedbroers. 'n Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudo-operasies. Carlos Viyera, die veteraan met 'n duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protege. En toe is die oorlog verby. Of is dit? Hoekom, na jare van donker geheime, het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde, onaantasbare Kalingono, dood verklaar na 'n duister operasie … nou moordend terug?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Rarewaves","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40897422655585,"sku":"9780624086031","price":14.85,"currency_code":"GBP","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0092\/7504\/8033\/files\/orig_28172057.jpg?v=1722417105","url":"https:\/\/www.rarewaves.com\/products\/9780624086031-bos-afrikaans","provider":"Rarewaves.com","version":"1.0","type":"link"}